Tale Werkswinkel: 4-7 Mei 2009, Bloemfontein, Polokwane, Port Elizabeth Die Onderwysdepartement het vir vakadviseurs van Tale van alle provinsies vanaf 4-7 Mei 2009 werkswinkels aangebied. Die doel van die opleidingswerkswinkels was om:
1) Kennis van die Graad 12 resultate van November 2008 eksamen te neem;
2) Riglyne vir die opstel van vraestelle 2009 te bespreek en te verstaan;
3) Riglyne te bespreek en te verstaan van die begripstoets, opsomming, taalstrukture, skryf en kenmerke van letterkunde: Roman, Drama, Kortverhale, Poësie, Respons op Letterkunde (mondelinge komponent); en
4) Assessering- en modereringspraktyke van provinsies met mekaar te deel.
Bogenoemde inhoude was bespreek, insette was gelewer en idees en strategieë was uitgeruil om gehalte onderrig en assessering van Tale in alle provinsies te ondersteun.
Werkswinkel
Tema 1 - Leesbegrip: Lees meer hieroor:
Huistaal
Tema 3 - Taal in konteks: Lees meer hieroor: Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Tweede Addisionele Taal.
Provinsiale Eksamenvraestelle en Memoranda vir Graad 12 (NSS)
Junie 2009: Vrystaat DoE
Junie 2009: Wes-Kaap DoE:
Augustus/September 2009 - Limpopo DoE:
Gauteng DoE
Mpumalanga DoE
Wes-Kaap DoE