Vir die wat nie Engels verstaan nie!
Plagiaat is die kopiëring van teks van ander leerders of uit ander bronne soos handboeke, of direk vanaf die internet.
Leerders mag wel kort aanhalings gebruik om te verduidelik wat hulle gelees het of te herformuleer in hulle eie woorde.