Welkom by ons webtuiste vir Afrikaans Graad 10 - 12. Hier kan ons menings, idees, ervarings, inligting, kennis en vaardighede oor 'n wye spektrum taalaspekte in die Kurrikulum vir Afrikaans met mekaar deel. Onderrig- en leermateriaal wat u self ontwikkel het, sal welkom wees. Dit sal die lewe vir almal vergemaklik en opvrolik.
Afrikaans Tweede Addisionele Taal (KABV) Graad 10 Eerste Kwartaal 2012:
Lesse vir leerders (DBE)
Onderwysersgids (DBE)
Afrikaans Tweede Addisionele Taal (KABV) Graad 10 Tweede Kwartaal 2012:
Lesse vir leerders (DBE)
Onderwysersgids (DBE)
SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS 2010
Afrikaans: Creative and Transactional Writing
SELF - STUDIEGIDS VIR TAAL ONDERWYSERS 2009
Afrikaans: Creative and Transactional Writing