|
|
|
Resource Name: |
Wiskunde / Mental Math
(link) |
|
Resource Description: |
Baie leerders in Gr4-6 sukkel met moeiliker Wiskunde-bewerkings omdat hul tafels en basiese Wiskunde-kennis nie deeglik vasgelê is nie. Algoritmes soos lang deling, lang vermenigvuldiging, asook die optel- en aftrek van breuke is dan moelik om baas te raak. Hierdie werkvelle en aanlynoefeninge adresseer die probleem met 5-minuut-toetse in optel, aftrek, vermenigvuldig en/of deel.
Geskik vir Wiskunde ±Graad 4-6 - Ideaal as hersiening om jaar of kwartaal mee te begin, ook vir verrykking of remediëring
Die aanlynoefeninge op Quia sluit hierby aan - leer dus speel-speel! |
|
Resource Status: |
Unchecked / Unapproved Resources |
|
Resource Tags: |
|
|
Resource Type: |
Lesson Support Materials |
|
Resource Media Type: |
Link |
|
Resource Licencing Condition: |
Creative Commons: Attribution-Non Commercial - Share Alike |
|
Resource Language: |
Afrikaans |
|
Teacher Context: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|