Curriculum Learning Space

  Consumer Studies  
 
View Blog
Mar 3

Written by: Bob
3/3/2009 6:02 AM 

Die Afrikaanse instruksies vir leerders vir die graad 10 en 11 PAT vir die eerste kwartaal is beskikbaar. Kyk by "resources"

Tags:

2 comment(s) so far...

Teaching Consumer Studies

hELP MY ASSEBLIEF.  eK KYK ONDER RESOURCES EN KRY NET DIE  AFRIKAANS VIR DIE SAGTE MEUBLEMENT PAT.  EK IS OP SOEK NA DIE VOEDINGSOPSIE SE AFRIKAANSE PAT GR 10 EN 11

By 1 on   5/8/2009 5:29 AM

Teaching Consumer Studies

Is ek stupid, onnosel of dom maar ek kry nie die AFRIKAANSE PAT vir gr 10 en 11 VOEDSELOPSIE nie. Ek kyk onder resources maar kry net die engels.  Ek het beslis nie die tyd om die departement se dokumente te vertaal nie.

By 1 on   7/30/2009 1:04 AM
Blog List
Search Blog
New Blog
You must be logged in and have permission to create or edit a blog.
Blog Archive